FEEDBACK
Hi Erika,
Yes, thank you for a wonderful tournament. You guys did a great job organizing it. You will definitely see me next year again. - Regards
Marius van Dyk
Please keep me on the email list for next year.
it will be great with more courts even though I dont mind playing just on the hard courts either
and couldn't we have prizes for those who come last.
I would love to win that prize. - Thanks for all the effort.
Carol
Hi Erika, Wil ook net dankie se vir die lekker toernooi wat julle gereel het dit was baie lekker en het dit baie geniet, sien uit na die volgende een. - Groete Pieter
Erika, Ek verwys jou vriendelik na die toernooi wat ek die afgelope twee dae die voorreg gehad het om aan te kon deelneem. Langs hierdie weg wil ek graag vir jou, en almal wat jou gehelp het, bedank vir die tyd en moeite wat julle ingesit het. Dra ook asseblief my dank aan Mike en Michael oor. Dit was vir my 'n eerste keer om op gras te speel. - Baie dankie Willie Lubbe
Good morning Erika, I would like to thank you and your team for a wonderfull 2 days of tennis!!!!
My partner and I had an excellent time and got to meet a lot of new people.
The meals, champaigne and strawberries and cream were fantastic.
Once again thank you for a wonderful tournament and will see you next year again. - Warm regards ROZANNE KILIAN
Erika, Chris en Company; WELL DONE!!!
DIT WAS BAIE GOED GEORGANISEER!!
My kniegies kan nie wag vir die volgende gras toernooi. - Groete Amanda
Erika,
Ons moet vir jou en Chris vreeslik baie dankie se. Julle doen so baie moeite vir die mense en vir tennis. Dit was n onvergeetlike ervaring en ek is baie dankbaar dat ek daarin kon deel. In my oe is julle ware tennis ikoons. - Weereens, Baie dankie. Regards, Schalk Vorster
|